Lord Randolph Churchill

Lord Randolph Churchill
Churchill in 1883
Gebore
Randolph Henry Spencer-Churchill

13 Februarie 1849
Belgravia, London
Sterf24 Januarie 1895
NasionaliteitEngeland
BeroepPolitikus
TitelKansellier van die Skatkis, 3 August 1886 tot 22 December 1886
VoorgangerWilliam Vernon Harcourt
OpvolgerGeorge Goschen
Politieke partyKonserwatiewe Party
EggenootJennie Jerome, 15 April 1874
KindersWinston Churchill, Jack Churchill
Ouer(s)John Spencer-Churchill, Lady Frances Anne Vane

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Lord Randolph Henry Spencer-Churchill (13 Februarie 1849 – 24 Januarie 1895) was 'n Britse aristokraat en politikus. Churchill was 'n Tory-radikaal en het die term 'Tory-demokrasie' geskep. Hy het deelgeneem aan die skepping van die Nasionale Unie van die Konserwatiewe Party.[1][2][3]

Hy het Minister van Buitelandse Sake vir Indië geword, en was later Kanselier van die Skatkis. As kanselier het hy beide bewondering en kritiek vanoor die politieke spektrum ontlok. Sommige kritici was van sy eie party, insluitend van sy vriende. Uiteindelik het hy 'n taktiese bedanking as Kanselier van die Skatkis gewaag om sy posisie oor gewapende magte se uitgawes te probeer verseker, maar die Eerste Minister, Lord Salisbury, het sy bedanking aanvaar en hom vervang. Dit was die “begin van die einde” van Churchill se loopbaan.

Sy oudste seun was Winston Churchill, wat in 1906 'n biografie van hom geskryf het.

  1. "Lord Randolph Churchill | British politician". Encyclopedia Britannica (in Engels). Besoek op 12 Desember 2018.
  2. Quinault, R.E. (Maart 1979). "Lord Randolph Churchill and Tory Democracy, 1880–1885". The Historical Journal (in Engels). 22 (1): 141–165. doi:10.1017/S0018246X0001671X. ISSN 0018-246X.
  3. Churchill, Winston C. 1906. Lord Randolph Churchill. 2 vols, Macmillan, London.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search